Hierdie opknapper is die perfekte opvolg van die Wonder Growth Shampoo, met bygevoegde vog en glans eienskappe, wat hare gesond, glad en weelderig laat voel. Verwyder opbouende vuilheid en help in verskeie kopveltoestande. Stimuleer haargroei, help met die voorkoming van skilfers en droë kopvel. Voorkom hare wat uit val en vertraag grysheid, verbeter natuurlike glans en skep gladder hare.
Geur: Peppermint
Wat is Volspektrum Fitokannabanoïede (Phyto Cannabinoids) ?
Dit is natuurlike verbindings wat uitgehaal word uit die hele cannabisplant - nie net die geïsoleerde dele nie (bv. CBD / FECO).
Dit sluit 'n ryk profiel van CBD (cannabidiol), CBG, CBC, THC (in spoorbare wettige hoeveelhede), terpene, flavonoïede en ander voordelige plantverbindings in. Saam werk hierdie verbindings in harmonie om die liggaam se Endokannabinoïedstelsel (ECS) te ondersteun – 'n noodsaaklike stelsel wat verantwoordelik is vir die handhawing van balans in funksies soos bui, slaap, immuunrespons, pynpersepsie en inflammasie.