Ons nuwe onderlaag is nou beskikbaar vir aankope!
Tuti-Fruti Hair Wash 100ml

Tuti-Fruti Hair Wash 100ml

R 119.95

Hierdie baba haarwas sal jou baba se hare vinniger en gesonder laat groei. Dit is veilig om van geboorte af te gebruik. Bevorder haargroei, help om verkleuring te verminder, help met droƫ kopvel en cradle cap, anti-oksidant en antisepties, skakel kopvelinfeksies uit. Ruik soos Froot Loops. Ideaal vir krulle, geen opknapper nodig nie, werk ook uitstekend as 'n ontknoper (detangler) vir hare.

Share on

Customer reviews

No reviews yet.