Paws Oil
R
210
- R 485
Ekstrak:
Hoeveelheid:
Veilig om op alle diere te gebruik. Dit help met angs, veltoestande, gastro-intestinale probleme, anti-inflammatoriese simptome, simptome van kanker en pyn. Timeless kan ook in uiterste gevalle, in lae dosisse en topies vir ernstige veltoestande, gebruik word.
Ekstrakte werk soos volg:
- FECO staan vir Full Extracted Cannabis Oil
- MCT is 'n draerolie wat nie stol in die koue nie
- Klapperolie is 'n draerolie wat stol in die koue, dus moet dit verhit en goed geskud word voor gebruik
- Die CBD opsie van hierdie produk bevat 400mg
- CBD is slegs een gedeelte van die cannabis plant, dus bevat dit geen THC nie, en is baie 'ligter' as FECO
EKSTRAK METODE - Heat and Agitation
Beheerde hitte en roering word gebruik om die olies te produseer, wat verseker dat die olies 100% organies is sonder om enige ander skadelike chemikalieë in ons liggame te plaas. Geen bykomende oplosmiddels word in ons FECO-olies gebruik nie en verseker dus 'n briljante, suiwer en organiese produk!
Weens die toedieningsmetode sal die THC in die FECO-olies geen newe of psigo-aktiewe effekte hê nie.
Customer reviews
No reviews yet.