Ons nuwe onderlaag is nou beskikbaar vir aankope!

Combat Depression Combo

R 750
Ekstrak:

Hierdie kombinasie sluit in Combat Depression Dawn 20ml en Combat Depression Dusk 20ml.

Spaar R75

Ekstrakte werk soos volg:

  • FECO staan vir Full Extracted Cannabis Oil
  • CBD is slegs een gedeelte van die cannabis plant, dus bevat dit geen THC nie, en is baie 'ligter' as FECO

EKSTRAK METODE - Heat and Agitation
Beheerde hitte en roering word gebruik om die olies te produseer, wat verseker dat die olies 100% organies is sonder om enige ander skadelike chemikalieë in ons liggame te plaas. Geen bykomende oplosmiddels word in ons FECO-olies gebruik nie en verseker dus 'n briljante, suiwer en organiese produk!

BELANGRIK:
Swanger / borsvoedende mamma's  en kinders onder die ouderdom van 12, mag nie mengsels (blends) gebruik nie.

Weens die toedieningsmetode sal die THC in die FECO-mengsels geen newe of psigo-aktiewe effekte hê nie.

Share on

Customer reviews

5.0 out of 5
(based on 2 reviews)
FECO
Chani G on Feb 18, 2025
An absolute must have! Amazing product for depression and anxiety. This has helped me so much.
FECO
Theonie H on Feb 18, 2025
Nooit gedink ek sou dit gebruik nie!! Want ek gebruik mos pille! Genade ek kan myself skop ek het nie lankal dit gebruik nie. Dit is fantasties ek slaap en funksioneer v n slag soos n beskaafde mens!