Ons nuwe onderlaag is nou beskikbaar vir aankope!
Bum Barrier

Bum Barrier

R 99.95 - R 149.95
Hoeveelheid:

Ons Bum Barrier is organies en vry van petroleum. Dit is geformuleer om die sensitiewe boudarea te beskerm en te genees, terwyl dit water afstoot om teen vogtigheid te beskerm. Dit is ook geskik vir ouers wat kies om lapdoeke op hul kleintjies te gebruik. Veilig om te gebruik vir selfs die mees sensitiewe vel. Voordele sluit in: Voorkom en behandel doek uitlsag, voorkom en behandel skuur, verlig sonbrand, verlig velirritasie, bevogtig vel, verlig en help met ekseem, behandel inflammasie, behandel pasgebore aknee, voorkom en behandel koud sere, behandel en voorkom tanduitslag, antioksidant.

Share on

Customer reviews

5.0 out of 5
(based on 6 reviews)
Dit is 'n AMAZING produk!
Marisa on Feb 18, 2025
Toe my dogtertjie nog doeke gedra het, was dit al boud salf wat vir haar gewerk het. Nou die dag toe brand ek myself met olie wat gespat het. Ekt dit afgespoel onder koue water, maar dit het steeds bly brand. Ekt toevallig n bietjie van die Bum Barrier oor gehad en het toe sommer van dit aangesmeer. Die brand het dadelik opgehou en ekt nie eers n letsel oor gehou nie! Ekt sommer weer n potjie bestel en dit in ons noodhulp kas gebêre.
Ek moet net dit aan julle noem.
Erika on Feb 18, 2025
Ek het vanoggend my vingers met kookwater gebrand (gelukkig geen brandwonde), uit desperaatheid net om van die brandpyn ontslae te raak het ek bum barrier op gesit. Geen pyn, geen brand my vingers is fine. Dit voel nie eers of ek myself gebrand het nie.
NEVER used anything else
Nelia Theart on Feb 18, 2025
My granddaughter is 8 months old now and my daughter has NEVER used anything else for her other than the Bum Barrier from Schatzi🥰 And now that she is teething she has never had any burning on her bum. She even uses it on her cheeks when it is dry and itchy from the teething.
Severe diarrhoea
Happy Client on Feb 18, 2025
A month ago my family and I had severe diarrhoea and tummy cramps. In the past, our go-to was Vaseline, but it burnt the living daylight out of us. I grabbed a tub of Bum Barrier and applied liberally. The next morning, all was healed and not a trace of bloody toilet paper. It was not even painful anymore. Then my family also applied it, and all of them said just after one application it felt better and it did not burn like Vaseline normally burns.
Impressed
Client on Feb 18, 2025
I never have problems with dry lips, but last week my lips felt dry inside even though it did not look like it on the outside. My Wonderlips was finished and I tried everything else I had in the house, from olive oil toVaseline. Eventually, I put some Bum Barrier on my lips the night before I went to bed. Actually, I put a lot on, not just a bit. Next morning, lips back to normal. And up to now, not once did I get a feeling of dry lips again.
Die boudsalfie is regtig lekker en ruik so lekker!
Marcheell on Feb 18, 2025
Ek hou daarvan dat hy smelt so op haar velletjie en dan smeer hy lekker.. Haar rooi wange (droog) lyk ook nie meer so sleg nie. Ek het n baie droë vel in die winter en ek dog toe ek wil so bietjie op my been smeer en het dadelik n verskil gesien, maar wat my impress het was dat die aand toe ek gaan bad het, was die boudroom nogsteeds daar. Die water nie op my vel geplak nie.. So dit sê vir my haar boude gaan verseker nie brand nie!!!