Ons nuwe onderlaag is nou beskikbaar vir aankope!
Breathe Easy 20ml

Breathe Easy 20ml

R 230

Hierdie spesiale mengsel bied simptomatiese verligting van neusverstopping wat met verkoue, sinusitis en griep geassosieer word. Veilig vir gebruik deur beide volwassenes en kinders so jonk as 3 maande oud. Nie geskik vir inname of topiese gebruik nie, maar as n inasemmiddel (inhalant). Dit word gemaak met ses spesiale natuurlike bestanddele, insluitend Clove, Tea Tree, Eucalyptus Radiata en Peppermint olie; vir 'n heeltemal natuurlike alternatief wat jou help om makliker asem te haal.

Share on

Customer reviews

5.0 out of 5
(based on 2 reviews)
Dit help
Recent Client on Feb 17, 2025
Ek het dit gebruik, op hul teddies gesit en dit help werklik baaaaie, hulle borsies is baie congested maar as hul slaap help dit die borsies oopmaak.
Dis verseker my nuwe go-to
Lisa on Feb 17, 2025
My seuntjie word 3 hierdie jaar. Hy sukkel al die afgelope 2 jaar elke winter met sy bors. Dr se dit lyk soos kronies kroup. Dit daar gelaat - hy was laas jaar so siek gewees! Elke 2de week op antibiotika en kortisoon. Dit was aaklig! Ek het besluit om die jaar reg te wees en sommer vroeg al n nuwe stropie begin gee saam die Breathe Easy wat reg staan. Ek moes my seuntjie nog net twee keer stoom (ek gooi 5 druppels Breathe Easy saam sailine in my neubelizer) gewoonlik as sy neusie begin of daar in n hoes jaag ons die volgende dag dr toe. Maar hy doen so goed die jaar! Die Breathe Easy het sy neusie en borsie sommer dadelik oop gemaak! En dit bly so - sukkel nie elke dag met dieselfde probleem nie. Ek sal nooit weer sonder n Breathe Easy gaan nie.