Ons nuwe onderlaag is nou beskikbaar vir aankope!
Baby Lotion

Baby Lotion

R 99.95 - R 179.95
Hoeveelheid:

Hierdie rooom skep 'n beskermende laag wat help om velvog te beskerm. Sulfaat-, paraben- en alkoholvry. Versterk die velversperring, bevorder slaap en het kalmerende effekte. Verlig velirritasies, verminder rooiheid en jeuk. Perfek geskik vir sensitiewe vel. Kan koors, koliek, kongestie help, algemene natuurlike gemoedsversterker, verlig ekseem en nog baie meer.

Cannabis vry!

Share on

Customer reviews

5.0 out of 5
(based on 1 review)
Eczema
Mariska on Feb 17, 2025
My baba spoeg vreeslik baie en ek het hom gebad met wishy washy en die rash van die spoeg was die volgende oggend weg. Hy het eczema op sy ruggie gehad, dit het so 3 dae gevat en toe is dit weg en vandat ek hom elke aand bad met dit is dit nou iets van die verlede. Nog nie weer met een van die 2 gesukkel nie. Ek dink die baby lotion is a added bonus wat sy velletjie lekker sag hou en help om die gaggas weg te hou.