CBD Reeks vs. FECO Reeks
CBD staan vir Cannabinoid
- Gemaak van suiwer CBD-isolaat
- CBD is die enigste cannabinoïde teenwoordig
- THC vry
- Deurskynend en smaakloos
- Enige oorblywende wasse, terpene of cannabinoïde word onttrek
FECO staan vir Full Extract Cannabis Oil
- Volle uittreksel cannabisolie word uit die hele cannabisplant onttrek
- Maak gebruik van die hele plant wat die natuurlike cannabinoïde, THC, vitamiene, minerale en plantproteïene bevat
- CBD, THC, terpene en ander cannabinoïde is teenwoordig
- Goue kleur en natuurlike cannabis smaak