Ons nuwe onderlaag is nou beskikbaar vir aankope!

Slapelose Nagte ...? πŸ₯΄

Jun 3, 2025
Slapelose Nagte ...? πŸ₯΄ picture

Hierdie mamma het die antwoord gevind. Luandi se kleinding het gesukkel met tandpyn en rustelose nagte… totdat sy ons 𝘚𝘀𝘩𝘒𝘡𝘻π˜ͺ π˜›π˜¦π˜¦π˜΅π˜©π˜ͺ𝘯𝘨 π˜‰π˜­π˜¦π˜―π˜₯ probeer het. Wat het gebeur?πŸ‘€

"Dit kalmeer my dogter en laat haar deur die nag slaap soos wat sy gewoontlik het!"

Ons sagte, baba-veilige formule is propvol kalmerende, maag-strelende, tandvleis-verligtende plantkrag β€” wat beide baba en mamma die rus gee wat hulle verdien. Gereed om jou nagte op die natuurlike manier terug te eis? πŸ˜΄πŸ’€

Kry joune hier.

 

Volg ons gerus op Facebook en Instagram.

Share on

Comments

No comments yet.