GRATIS kourier vir bestellings bo R2 800!

Hyaluronic Acid Reeks

Apr 21, 2025
Hyaluronic Acid Reeks picture

πƒπ«π¨π¨π π‘πžπ’π ... 𝐰𝐚𝐚𝐫 𝐬𝐭𝐨𝐩 𝐝𝐒𝐭?

DroΓ« vel?

Dowwe hare?

Skurwe elmboΓ«?

Of jou vel nét in die winter meer liefde nodig het of selfs regdeur die jaar, het ons 'n reeks geskik net vir jou! 😍

SΓͺ totsiens vir die lastige toestande en hallo vir ons FECO / CBD vrye reeks van:

𝑯 𝒀 𝑨 𝑳 𝑼 𝑹 𝑢 𝑡 𝑰 π‘ͺ    π‘¨ π‘ͺ 𝑰 𝑫

Hou die spasie dop, want binne die volgende twee weke gaan ons die hele reeks met julle deel. Verban die droogheid, van KOP TOT TONE! πŸ”₯

Share on

Comments

No comments yet.