GRATIS kourier vir bestellings bo R2 800!

Versendingsbeleid

Maak asb seker u lees en verstaan hoe die kourier werk:

  • Kourier is R110 per bestelling wat geplaas word
  • Bestellings word geprosesseer nadat die betaling reflekteer in ons bank rekening
  • Asb gun 2 - 4 werksdae (nadat ons betaling ontvang het) om jou pakkie te stuur
  • Ons stuur 'n epos aan sodra die pakkie se tracking nommer beskikbaar gestel is