GRATIS kourier vir bestellings bo R2 800!

Gereelde Vrae & Antwoorde

  1. Hoe weet ek wanneer en of my bestelling ontvang is?

    Ons stuur vir jou 'n epos wat bevestig dat jou bestelling suksesvol ontvang is.

     

  2. Wanneer word my pakkie gestuur?

    Jou bestelling word eers geprosesseer 48 BESIGHEIDS URE na betaling ontvang is. Ons stuur ook 'n epos uit wanneer jou betaling wel ontvang is en dat jou bestelling besig is om geprosesseer te word.

     

  3. Hoe weet ek wanneer my pakkie klaar en oppad is?

    Ons stuur 'n epos om jou te laat weet dat jou bestelling oppad is, met die skakel om jou pakkie te volg.

     

  4. Hoeveel druppels is daar in julle olies?

    5ml - 100

    11ml - 220

    15ml - 300

     20ml - 400

     30ml - 600

     

  5. Hoe word die olies gebruik?

    Skud die botteltjie goed, gebruik die regte hoeveelheid druppels en drup onder jou tong. Hou vir tenminste 60 sekondes, sluk wat oorbly.